Die Walliese kaptein, Dewi Lake, het Saterdag gesê die negatiewe atmosfeer rondom Walliese rugby het sy span aangespoor tot hul sege van 35-28 – hul eerste oorwinning oor Nieu-Seeland sedert 1953.
netwerk24.com/sport/rugby/in…
netwerk24.com/sport/rugby/in…