The future of Cape Town’s baboons hangs in the balance after plans were approved to capture the Waterfall and Seaforth troops in the Simon’s Town area and permanently hold them at the urban wildlife centre at Kogelfontein on the Southern Peninsula.
The Cape of Good Hope SPCA has confirmed that the capture and relocation of the animals already commenced yesterday morning (13 November 2026).
_______________
Die toekoms van Kaapstad se bobbejane hang in die weegskaal nadat planne goedgekeur is om die Waterfall- en Seaforth-troppe in die Simonstad-omgewing te vang en permanent by die stedelike wildlewesentrum op Kogelfontein op die Suidelike Skiereiland aan te hou.
Die Kaap die Goeie Hoop-DBV het bevestig dat die vang en verskuiwing van die diere reeds gisteroggend (13 November 2026) 'n aanvang geneem het.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
tinyurl.com/vwd525x5