Twitxy Saved

Solidariteit

Verified account This account is verified. Learn more

@solidariteit

Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: solidariteit.co.za馃敻 diens@solidariteit.co.za 馃敻0861 25 24 23
Suid-Afrika solidariteit.co.za Joined December 2009
721 Following 55K Followers 43K Posts

Latest posts 5

Pinned post

Solidariteit Verified account @solidariteit
PODSENDING: As ons dit ignoreer, normaliseer ons dit.

Die stryd duur al vir amper 30 jaar voort! Solidariteit sal nie gaan l锚 totdat rassewette iets van die verlede is nie. In hierdie week se episode van Die Solidariteit W锚reld, gesels Dirk Hermann met Anton van der Bijl oor ons stryd teen rassewette en hoekom hierdie week belangrik is vir ons saak daarteen. Ons kan nie nou stil raak nie. Ons moet aanhou veg!

Kyk en gesels saam: youtu.be/k2HREKk-4k0
1 replies 1 reposts 10 likes 1.3K views View on X
Solidariteit Verified account @solidariteit
艍 Nuwe naam. 艍 Groter visie. Die begin van 艍 beweging.

Flip Buys was aan die voorpunt toe die Mynwerkersunie 25 jaar gelede Solidariteit geword het. Ondanks teenstand en onsekerheid het hy die behoefte aan 艍 sterk beweging raakgesien waar die Afrikanergemeenskap 艍 tuiste kon vind.

In Die Solidariteit W锚reld vertel hy vir Dirk Hermann meer hieroor.

Kyk die episode en gesels saam: bit.ly/4zp60XD
0:25
0 replies 2 reposts 21 likes 728 views View on X
Solidariteit Verified account @solidariteit
Skoolmaatskaplikewerkers en die kritieke rol wat hulle speel kry geen formele erkenning van die staat nie.

Skoolmaatskaplikewerk is veel meer as net 鈥檔 beroep binne 'n groter veld. Daar is kinders wat elke dag daarop staatmaak. Bianca Smit verduidelik waarom Solidariteit druk toepas sodat die beroep die professionele erkenning en ondersteuning kan kry wat dit verdien.
0:47